Shaun en Rouxle wou graag ’n baie spesiale geleentheid maak van die dag waarop hulle die GROOT VRAAG vir hulle gevolg vra en het besluit om dit met ’n piekniek te doen. Lees hier hoe hulle te werk gegaan het.
Lees verder

Elke bruid wil graag daai ekstra vetjies afskud voor haar troudag, maar is nie lus vir die vervelige kos wat daarmee saamgaan nie. Die 7de laan-kookboek is vol heerlike resepte wat dit maklik sal maak om gesond te eet.
Lees verder
Dalk is jy ʼn winterbruid of wil jy die winter gebruik om jou vel reg te ruk vir jou troue in die lente. Kyk dan gerus na hierdie velsorgwenke vir bietjie hulp.
Lees verder
Maak seker jou skoonma se aandag is op die kos, eerder as op jou, wanneer sy vir die eerste keer in julle nuwe nessie kom kuier met hierdie lekker kerriegereg.
Lees verder