Wen hierdie week ’n geskenkpak met drie verskillende Afrikaanse kunstenaars se CD’s in. ’n Gelukkige leser staan ’n kans om ’n geskenkpak met Jorine Rich, MD Greyling en Izaan se nuutste CD’s in die pos te ontvang. Lees verder om te sien wat jy moet doen om hierdie prys te wen, jy sal nie spyt wees nie!
Lees verder