Wen kos vir jou kat of hond

kos
Kos is een van jou grootste uitgawes wanneer jy ’n troeteldier het. Daarom wil Hill’s Pet Nutrition hierdie maand twee gelukkige lesers bederf met ’n geskenkpak vol van hulle nuwe Hill’s Stews.

 

Troukoors_tydskrif_en_Die_Trouboek

Daar is slegs 50 eksemplare van DIE TROUBOEK by ons kantoor oor om aanlyn te bestel! Spaar boonop R44.90 as jy Die Trouboek & Troukoors tydskrif nou bestel! Betroubare posdiens word gebruik – 100% van ons pakkies bereik hul eindbbestemmings.
STAP 1 – Betaal R170 in ons bankrekening in:
Naam van rekeninghouer: MonCheri Events and Productions CC | Rekeningnommer: 189 103 463 4 | Takkode: 189 137
Bank: Nedbank Vaal Mall | Tipe rekening: Tjek | Verwysing: Jou naam, van en selfoonnommer
STAP 2 – E-pos jou naam, van en posadres saam met die betalingsbewys na info@troukoors.co.za
Kliek hier vir meer informasie oor Die Trouboek en Troukoors se tydskrif.

————————————————————————————

Die nuwe reeks Hill’s Stews is net die kos wat jou viervoetkind nodig het. Hill’s Stews is spesiaal geformuleer om vir jou hond of kat ’n gebalanseerde maaltyd te gee elke keer wanneer daar kos gegee word. Bederf jou troeteldier met happiegrootte stukkies hoender of tuna, gemeng met heerlike groente soos spinasie, wortels en rys, en afegrond is met ’n liplekker sousie. Hierdie kos is beskikbaar by uitgesoekte veeartse of veeartswinkels.

Het jy geweet dat sekere kos sleg is vir jou dier?

Vermy die volgende wanneer jy jou kat kosgee:
– Alkohol
– Bene
– Hondekos
– Sjokolade
– Koffie en tee met kaffeïen
– Eiers
– Oormatige vet
– Groen dele van ’n tamatie
– Druiwe en rosyntjies
– Vitamines vir mense
– Liquorice
– Melk en suiwel
– Uie en knoffel
– Rou vleis
– Gis

Vermy die volgende wanneer jy jou hond kosgee:
– Alkohol
– Opgekookte bene
– Katkos
– Sjokolade
– Koffie en tee met kaffeïen
– Eiers
– Oormatige vet
– Groen dele van ’n tamatie
– Druiwe en rosyntjies
– Vitamines vir mense
– Liquorice
– Melk en suiwel
– Uie en knoffel
– Rou vleis
– Gis

WEN!
Een gelukkige honde-eienaar en een gelukkige kat-eienaar staan die kans om elkeen vir hulle dier ’n Hill’s Stews-geskenkpak te wen ter waarde van R400.
Katprys: 24 blikkies Feline Hill’s Stews plus ’n keramiekbakkie
Hondprys: 12 blikkies Canine Hill’s Stews.

Al wat jy hoef te doen om in te skryf om die kos te wen, is om hierdie inskrywing op Facebook te like en te deel, Hill’s se blad te like en #HillsStews en hond of kat in die kommentaarblokkie onder die inskrywing te tik.

Foto’s verskaf

 

Written by Troukoors