Gewigsverlies voor jou troue – goed of sleg?

Gewigsverlies voor ’n troue, is iets wat elke bruid oorweeg of probeer. Maar is dit ’n goeie idee of kan dit vir jou net meer probleme veroorsaak? ADVERTENSIE – SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self...