Dankiegeskenkies hoef nie duur en ingewikkeld te wees nie. Dit kan eenvoudig en stylvol wees. Lees verder om te sien hoe jy hierdie oulike sakkies self kan maak. Christell du Preez is die eienaar van The Peachy Peony en ook Troukoors se selfdoenkenner. Haar besigheid...
Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!