Die Ghoema 2019-wenners is aangekondig

Die Ghoema 2019 Musiektoekennings is by Times Square by Sun Arena in Pretoria gehou. Lees verder om te sien wie elke kategorie gewen het.

Alhoewel die kykNET Ghoema Musiektoekennings onder baie spanning en ongelukkigheid afgeskop het, was dit tog ’n mooi aand waartydens verskeie kunstenaars vereer is vir hulle harde werk.

Vanjaar het die vroue oorheers met Demi Lee Moore en Tarryn Lamb wat onderskeidelik vier en drie toekennings gewen het.

Hier is die wenners van elke Ghoema-kategorie:
Nuweling van die Jaar 
Ivan Roux  –  Daai Ding

Beste Komposisie van die Jaar 
Mis Eet Slaap Herhaal  –  Demi Lee Moore  (Skrywer: Johan Oberholzer)

Beste Hip Hop Liedjie van die Jaar
Ben Ten  –  Early B  (Skrywer: Early B)

Beste Pop-album Deur ’n Manlike Kunstenaar
Sous  –  Snotkop

Beste Pop-album Deur ’n Vroulike Kunstenaar
Mis Eet Slaap Herhaal  –  Demi Lee Moore

Beste Kontemporêre Album Deur ’n Manlike Kunstenaar
Liefdegenerasie  –  Refentse

Beste Kontemporêre Album deur ’n Vroulike Kunstenaar
Mal Oor Jou  –  Tarryn Lamb

Beste Album deur ’n Duo of Groep
Bewe  –  ADAM

Beste Geestelike Album
S1ng  –  S1

Beste Kinderalbum of –DVD
Buster & Bella en die Agt Talente  –  Buster & Bella

Beste Alternatiewe Album
Die Liefde Album  –  Jan Blohm

Beste Rock-album  
Die Middernagtrein  –  Piet Botha

Beste Hip Hop-album 
Al Jerome  –  Jerome Rex

Beste Boere- of Tradisionele-musiekalbum
Tuisgebak  –  Brian Nieuwoudt & Fred Rheeder

Beste Instrumentele Album
Joy  –  Lizelle Le Roux

Beste Musiekvideo     
Mis Eet Slaap Herhaal  –  Demi Lee Moore  (Regie: Christian Wolf, Brickwolf Creatives)

Beste Liedjieskrywer: Solo
Pietman Geldenhuys

Beste Liedjieskrywer: Samewerkingsgroep  
Francois Henning en Dirk Van Niekerk

Beste Vervaardiger: Solo
Robin Kielly

Beste Vervaardiger: Samewerkingsgroep
Elvis Blue en Juan ‘Floors’ Oosthuizen

Mees Afgelaaide Album van die Jaar

Die Liefde Album  –  Jan Blohm

(Vervaardigers: Jan Blohm / John Masser / Francois Kleynhans / Tertius Human / Kobie Koen [Vonk Musiek])

Mees Afgelaaide Liedjie van die Jaar
Die Sluise van die Hemel – Robbie Wessels en Bok Van Blerk
(Skrywer: Robbie Wessels)

Mees Gestroomde Album van die Jaar
Aangename Kennis – Early B
(Vervaardiger: Vougan Fourie)

Mees Gestroomde Liedjie van die Jaar
Die Sluise van die Hemel – Robbie Wessels en Bok Van Blerk
(Skrywer: Robbie Wessels)

Publiek se Gunsteling Manlike Kunstenaar
Manie Jackson

Publiek se Gunsteling Vroulike Kunstenaar
Jennifer Zamudio

Publiek se Gunsteling Duo of Groep
Vatvas Dansorkes

Gewildste Liedjie van die Jaar
Mis Eet Slaap Herhaal  –  Demi Lee Moore
(Skrywer: Johan Oberholzer)

Ere-toekenning: Lewensbydrae
The Rockets

Ere-toekenning: Lewensbydrae
André Schwartz

Ere-toekenning: Beste Verkoper
Mis Eet Slaap Herhaal  –  Demi Lee Moore
(Vervaardigers: Juan ‘Floors’ Oosthuizen / Murray Lubbe / Robin Kielly)

Groep van die Jaar
ADAM

Manlike Kunstenaar van die Jaar       
Snotkop

Vroulike Kunstenaar van die Jaar      
Tarryn Lamb

Album van die Jaar     
Mal Oor Jou  –  Tarryn Lamb
(Vervaardigers: Juan ‘Floors’ Oosthuizen / Danny Smoke / Robin Kielly / Crighton Goodwill / Murray Lubbe / Arnold Coleske / Paulo Azevedo)

Hou die Ghoema blad dop vir uitsaaibesonderhede en videos.

Foto: Henry Marsh

Written by Troukoors