Tafelplasings kom aan die einde van jou beplanningsproses, nadat almal laat weet het wie kom. Maar dit is nietemin ’n belangrike deel van jou troue. Hier is raad sodat jy hierdie takie sommer maklik kan afhandel.
Lees verder
Tafelplasings kom aan die einde van jou beplanningsproses, nadat almal laat weet het wie kom. Maar dit is nietemin ’n belangrike deel van jou troue. Hier is raad sodat jy hierdie takie sommer maklik kan afhandel.
Lees verder
Liefde vind jou soms waar en wanneer jy dit die minste verwag… net soos wat dit Eduard en Maryke ewe onverwags op sosiale media kom verras het. Hier is hulle storie.
Lees verder
Trou-inspirasie is die hele internet vol, maar waar begin ’n mens om te kies waarvan jy hou? Marika Wilkens Photography deel hierdie gestileerde fotosessie om jou gedagtes aan die gang te kry.
Lees verder
’n Troukoördineerder en troustilis is twee heeltemal verskillende diensverskaffers, alhoewel daar soms van hulle pligte oorvleuel. Christell du Preez van The Peachy Peony verklap wat die verskille tussen die twee is.
Lees verder
Trou is nie perdekoop nie en daar is heel moontlik baie dinge wat nie so belangrik is soos wat jy dink nie, en elemente waarvan jy vergeet wat baie noodsaaklik is. Christell du Preez van The Peachy Peony gee raad wat jou sal help om tussen die twee te onderskei.
Lees verder
Troustres kan jou baie negatief maak voor en op die dag. Yolanda Wessels gee raad oor hoe om te keer dat julle spesiale dag in die wiele gery word.
Lees verder
’n Troue met ’n vry, feestelike gevoel, was wat Pieter en Michelle graag wou hê op hulle groot dag. Lees verder om hulle pragtige foto’s te sien.
Lees verder
Tuisgemaakte lekkernye, is altyd ’n treffer. Dis die ideale manier om jou pa, skoonpa of nuwe man op Vadersdag te bederf en sal ook pragtig lyk op jou troue se lekkergoedtafel en buffet. Trouvrou deel hierdie twee heerlike resepte met ons.
Lees verder
Troutradisies kan sommige bruide teen die mure uitdryf. Maar wat as jy hierdie tradisies meer modern maak? Yolanda Wessels het raad.
Lees verder
Naellak wat jy op jou troudag aan jou vinger- en toonnaels sit, kan jou hele voorkoms maak of breek. Dit is daarom belangrik om die regte keuse te maak. Ons het raad!
Lees verder