Wen meer as R60 000 se pryse, staan die kans om op TV te wees én ruk jou lyf reg wanneer jy deel word van ons 12 weke-troufiksheidsuitdaging, wat ontwerp is vir almal wat hierdie jaar ’n troue moet bywoon!
Lees verder
Wen meer as R60 000 se pryse, staan die kans om op TV te wees én ruk jou lyf reg wanneer jy deel word van ons 12 weke-troufiksheidsuitdaging, wat ontwerp is vir almal wat hierdie jaar ’n troue moet bywoon!
Lees verder
ʼn Wittebrood moet vol opwinding, vreugde en liefde wees, tog is niemand gevrywaar dat dit sonder enige probleme sal wees nie. Vir die rede, kan dit nie sleg wees om ʼn wittebroodnoodhulpboksie byderhand te hê nie.
Lees verder
Oefeninge is nie altyd lekker nie, maar kan wonders doen vir die troulyf wat jy graag wil hê. Slank se kenner gee drie oefeninge wat jou sal help om pragtig te lyk in jou trourok.
Lees verder
Jou dieet het ’n groot invloed op hoe jy lyk, voel en stres hanteer op jou groot dag. Slank (kykNET-kanaal 144) se dieetkenner vertel hoe ’n paar klein veranderinge ’n groot verskil kan maak.
’n Slank lyf is wat elke bruid op haar troudag soek. Slank (kykNET-kanaal 144) se dieetkenner gee raad om te keer dat die winter jou somerlyf bederf.
Lees verder
Vars asem is die laaste ding waaroor jy jouself wil bekommer op jou troudag. Daar is dus ʼn paar goedjies wat jy kan doen om ʼn vars asem te verseker, meen Minette Badenhorst.
Lees verder
Troustres het ’n groter impak op jou gestel en voorkoms as wat jy dink. Hier is raad om seker te maak dat dit jou nie onderkry nie.
Lees verder
Detoks kan ’n baie groot verskil maak wanneer jy jou vel en liggaam voorberei vir jou mooiste dag. Danielle Barfoot vertel meer oor die voordele hiervan.
Lees verder
Gewig kan nogal ’n kwessie raak voor ’n troue, want elke bruid wil graag mooi lyk. Die Wonderwerk Eetplan kan jou help om hierdie doelwit te bereik.
Lees verder
Saam oefen voor julle spesiale dag, sal nie net help om te verseker dat julle albei op jul beste lyk voor die kansel nie, maar kan ook help om klaar te speel met troustres. Cecile Carsten van The fitness lab verklap meer hieroor.
Lees verder