Die ringkussing word steeds gebruik, maar is tans nie hoogmode onder moderne bruide nie. Christell du Preez van The Peachy Peony gee oulike idees vir wanneer ’n ringkussing nie in jou smaak val nie.
Lees verder
Die ringkussing word steeds gebruik, maar is tans nie hoogmode onder moderne bruide nie. Christell du Preez van The Peachy Peony gee oulike idees vir wanneer ’n ringkussing nie in jou smaak val nie.
Lees verder
Blomtendense kan vir jou ’n goeie aanduiding gee van watter kleure en temas gewild gaan wees wanneer jy trou. ICT Flower Designs verklap wat ons na hul mening kan verwag in die wêreld van troublomme.
Lees verder
Kleurskema speel ’n baie belangrike rol op jou groot dag. Odelya Streicher van Dinlya – Decor, Gifts, Teagarden and Venue (ook die bruid) deel met ons hoe sy ’n unieke kleurskema gebruik het om ’n super romantiese atmosfeer te skep by hulle troue.
Lees verder
’n Screensaver kan jou dag ophelder. Verfraai jou slimfoon, tablet of rekenaar elke maand met ’n pragtige screensaver van Creative Heroes. Jy kan dit hier gratis aflaai.
Lees verder
Jou slimfoon word elke dag gebruik. ’n Screensaver is baie spesiaal omdat dit jou stempel op jou elektronika afdruk. Verfraai jou slimfoon, tablet of rekenaar elke maand met ’n pragtige screensaver van Creative Heroes. Jy kan dit hier gratis aflaai.
Lees verder
Vintage is ’n tema wat byna elke bruid by haar troue wil gebruik. Dit is een van die grootste tendense in die bedryf. Hier is ’n bietjie inspirasie as jy van hierdie tipe tema hou.
Lees verder
Verfraai jou slimfoon, tablet of rekenaar elke maand met ’n pragtige screensaver van Creative Heroes. Jy kan dit hier gratis aflaai.
Lees verder
Om ’n romantiese piekniektroue in die buitelug te hou, is deesdae baie gewild. Liza de Jager van Bella Vestito verklap die moets en moenies van so ’n troutema.
Lees verder
’n Troue met ’n rustige, skoon en elegante atmosfeer sal gaste vir dae lank nog laat praat. Maria Marquerite Photography deel so ’n troue met ons.
Lees verder
Die kleurkombinasies wat jy kies kan jou troudag maak of breek as jy nie versigtig is nie. Liza de Jager van Bella Vestito vertel jou hoekom kleur so ’n groot rol speel.
Lees verder