TROUKOORS SE KLEIN SWART BOEKIE OOR TROUES

Wanneer julle verloof raak is daar baie meer aspekte van die troue om oor te besluit, as wat julle aanvanklik dink. In hierdie boek beantwoord die Troukoorsspan al jou vrae en gee praktiese raad, soos…

  • Wat is die bewoording en etiket vir uitnodigings;
  • Wat moet die strooimeisies en -jonkers doen;
  • Watter toesprake moet gelewer word en wanneer;
  • Wat is die seremoniemeester se verantwoordelikhede; en
  • 34 ander vrae wat bruide het.

Die boek sluit ook handige hulpmiddels in wat jy kan gebruik voor en op die dag van die troue…

  • ’n Begroting sodat jy van niks vergeet nie;
  • ’n Tydlyn wat jy op die dag kan volg;
  • ’n Gastelys en tieklysies vir kiekies en musiek;
  • ’n Plek vir notas en telefoonnommers wat jy byderhand moet hê; en
  • ’n Telefoonboekie met handuitgesoekte diensverskaffers.

STAP 1
Betaal R135 + R49 posgeld (Postnet Counter to Counter) in ons bankrekening in.

Naam van rekeninghouer: Troukoors
Rekeningnommer: 118 075 8293
Takkode: 198 765
Bank: Nedbank
Tipe rekening: Tjek
Verwysing: Jou naam, van en selfoonnommer

STAP 2
E-pos die volgende aan bestel@troukoors.co.za:

  1. Bewys van betaling
  2. Waarvoor jy betaal het – KSB (Klein Swart Boekie)
  3. Jou naam en van
  4. Jou selfoonnommer
  5. Jou posbus adres
  6. Jou poskode

Hierdie spesiale aanbod kan nie gebruik word in samewerking met ander spesiale aanbiedinge nie.