Winkel Banner
Welkom by Troukoors se aanlyn winkel

BANKBESONDERHEDE

Naam van rekeninghouer: Troukoors
Rekeningnommer: 1180758293
Takkode: 189 137
Bank: Nedbank
Tipe rekening: Tjek
Verwysing: Jou naam, van en selfoonnommer

PLAAS JOU BESTELLING

E-pos die volgende aan bestel@troukoors.co.za:
1. Bewys van betaling. 2. Die opsie waarvoor jy betaal het. 3. Jou naam en van. 4. Jou selfoonnommer. 5. Jou posadres. 6. Jou poskode.

Troukoors se pakkies word deur middel van Postnet se Counter to Counter opsie @ R49.00 gestuur.

Vind meer uit oor ons boeke en tydskrifte

vind meer uit oor ons boeke en tydskrifte

Vind meer uit oor ons boeke en tydskrifte

TYDSKRIF

As jy weet wat woorde soos kiekies en boeretroos beteken, sal jy verstaan waarom Troukoors so uniek en spesiaal is vir duisende Suid-Afrikaners. Ons tydsrif het tradisionele waardes, met ‘n moderne styl vir die hedendaagse bruid.

Die tydskrif is propvol idees, inspirasie, doen-dit-self-wenke, resepte, mode, bykomstighede, hulpmiddels en bekendes se raad. Troukoors is volgens bruide die mooiste bruidstydskrif op die mark… en boonop trots Afrikaans! Ingesluit in jou pakkie is ons 2018-2019 Franse uitgawe.

Bestel jou uitgawe

bestel jou uitggawe vandag

Die Trouboek
Troukoors se klein swart boekie
Volg ons op Instagram
Volg ons op Instagram

Proudly designed by Bunnypants Graphic & Web Design Studio | 2021