Blog Banner
Regte Troues
Regte Troues

Beperkte troue met onbeperkte liefde

’n Beperkte troue met nie meer as ’n 100 gaste nie was Carli en Pierré se enigste opsie sou hulle besluit om voort te gaan met hulle troudag, as gevolg van die Covid-19 virus. Hulle het besluit om hulle gaste te beperk, sodat hulle, hulle onbeperkte liefde vir...

Regte Troues

Liefde wat bestem was

Die dag toe Norman en Mariska gebore is, was hulle paaie reeds bestem om een dag met mekaar s’n te kruis. Alhoewel die lewe eers ’n paar draaie met elkeen moes loop, het hulle liefde wel alles oorwin.   Bestemde liefde omskryf Norman en Mariska Moolman se huwelik...

BeplanningRegte Troues

Inspirasie vir jou Kersfeestroue

Baie bruide droom van ’n Kersfeestroue en dit was ook die inspirasie agter hierdie gestileerde fotosessie by Duck Point Venue. Duck Point Venue se geliefde troukoördineerder, Jean Prieur du Plessis, wou graag die jaar op ’n hoë en mooi noot afsluit en het daarom...

Regte Troues

Troue by die rivier op ’n lente-oggend

’n Troue in die lente was presies wat Theo en Nicole Strydom wou hê. An-Sophie Jonker verklap meer oor hulle spesiale dag. Rustig, spesiaal, emosiebelaai en tasbare liefde is die perfekte beskrywing van die troue waarvan hierdie oulike paartjie gedroom het en wat...

Regte Troues

Hoërskoolliefdes hou troue

’n Troue was die laaste ding waaraan PJ en Carin gedink het toe hulle op skool ontmoet het. An-Sophie Jonker deel meer oor hulle spesiale dag. Carin en PJ is hoërskoolliefdes wat na tien jaar besluit het om uiteindelik troue te hou. Selfs nie eers reën, hael of...

Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!

volg ons

nuutste stories

kategorieë

Volg ons op Instagram
Volg ons op Instagram

Proudly designed by Bunnypants Graphic & Web Design Studio | 2021