Troue op die plaas ten spyte van inperking

Troue op die plaas ten spyte van inperking

Nie eers inperking kon in die pad staan van Nelis en Chevonne se liefde vir mekaar nie en saam met hulle geliefdes het hulle troue gehou op hulle familieplaas. Lees verder om hulle storie te hoor. Nadat hulle troue reeds twee keer vantevore geskuif moes word weens...

Beperkte troue met onbeperkte liefde

’n Beperkte troue met nie meer as ’n 100 gaste nie was Carli en Pierré se enigste opsie sou hulle besluit om voort te gaan met hulle troudag, as gevolg van die Covid-19 virus. Hulle het besluit om hulle gaste te beperk, sodat hulle, hulle onbeperkte liefde vir mekaar...

Liefde wat bestem was

Die dag toe Norman en Mariska gebore is, was hulle paaie reeds bestem om een dag met mekaar s’n te kruis. Alhoewel die lewe eers ’n paar draaie met elkeen moes loop, het hulle liefde wel alles oorwin.   Bestemde liefde omskryf Norman en Mariska Moolman se huwelik so...

Inspirasie vir jou Kersfeestroue

Baie bruide droom van ’n Kersfeestroue en dit was ook die inspirasie agter hierdie gestileerde fotosessie by Duck Point Venue. Duck Point Venue se geliefde troukoördineerder, Jean Prieur du Plessis, wou graag die jaar op ’n hoë en mooi noot afsluit en het daarom...