Troue by die rivier op ’n lente-oggend

’n Troue in die lente was presies wat Theo en Nicole Strydom wou hê. An-Sophie Jonker verklap meer oor hulle spesiale dag. Rustig, spesiaal, emosiebelaai en tasbare liefde is die perfekte beskrywing van die troue waarvan hierdie oulike paartjie gedroom het en wat...

Hoërskoolliefdes hou troue

’n Troue was die laaste ding waaraan PJ en Carin gedink het toe hulle op skool ontmoet het. An-Sophie Jonker deel meer oor hulle spesiale dag. Carin en PJ is hoërskoolliefdes wat na tien jaar besluit het om uiteindelik troue te hou. Selfs nie eers reën, hael of...

Gestileerde fotosessie toe ’n ware verhaal

’n Gestileerde fotosessie was die begin van Jaco en Melissa se paadjie kansel toe, omdat dit toe al die tyd foto’s vir ’n regte verlowing was. An-Sophie Jonker vertel meer. ʼn Sogenaamde gestileerde fotosessie het alles werklik geword toe Melissa en Jaco Roodt, wat...

Oggendtroue met Italiaanse flair

’n Oggendtroue, met net die belangrikste mense, is soms die perfekte manier om ’n nuwe lewe saam af te skop. An-Sophie Jonker het meer gaan uitvind oor hierdie spesiale dag.   ʼn Intieme oggendtee-bruilof met ʼn Italiaanse Mafia-tema is presies wat Frank en Mariska...

Romantiese trouatmosfeer vir Karel-Willem en Elzane

’n Romantiese het in die lug gehang op Karel-Willem en Elzane van Heerden se troudag. Die inspirasie agter die koninklike romanse was ʼn pragtige venue in die Paarl en ʼn trourok wat lyk soos ʼn sprokiesverhaal prinses se trourok. Na die bruidspaar hulle venue,...

Selfdoentroue vir Herkie en Chrizaan Viljoen

ʼn Selfdoentroue was Herkie en Chrizaan Viljoen se droom en hart vir hulle troudag. Chrizaan wou hê hul gaste moet sien hoe mooi en stylvol jy, jou troue self kan doen. An-Sophie Jonker het gaan uitvind hoe hulle, hul wildste drome oortref het met hulle selfdoentroue....