Troue in wit, groen en roosgoud

’n Troue in elegante skakering was Alex en Nicci se plan. Minette Badenhorst vertel ons meer oor die beplanning van hulle mooiste dag. Hierdie pragtige troue in wit en groen, met roosgoud-aksente vir ʼn klassieke en elegante styl, was perfek vir hierdie pragtie...

Troue gevul met geloof, liefde en geseënde reën

’n Troue gaan altyd voort, selfs al verloop alles nie volgens plan nie. Morné en Cecile se dag was sprokiesmooi. Minette Badenhorst het meer hieroor gaan uitvind. Selfs nie ʼn stormagtige reënbui, kon hierdie paartjie se groot dag bederf nie. Hulle sê dit is ʼn seëning...

Troue met ’n Egiptiese atmosfeer

’n Troue by Monte de Dios was die perfekte manier vir die bekende publisiteitsbestuurder, Alishia van Deventer van Starburst Promotions, se dogter en haar verloofde om hulle lewe saam af te skop. Minette Badenhorst vertel meer oor dié besonderse geleentheid. Hierdie...

Troue met elegante skakerings van grys en pienk

’n Troue wat gesellig genoeg was om deurnag te hou, maar elegant genoeg was vir die glansblaaie van ’n bruidstydskrif, was die uiteinde van Dries en Alecia se mooiste dag. Minette Badenhorst het meer hieroor gaan uitvind. Hierdie pragtige kuiertroue was presies wat...

Troue met ’n lente-gevoel

Jou troue kan vrolik en lig wees, net soos die lente. Hierdie gestileerde fotosessie by Duck Point wys jou hoe. Duck Point Wedding and Function Venue is die perfekte plek om in die lente troue te hou. Dis elegant, stylvol en spog met die mooiste uitsig oor die rivier....

Liefde oor ’n langafstand

Liefde oor ’n afstand was al opsie vir FC en Lucille toe hulle mekaar net ontmoet het. Na ʼn paar maande van die langafstandverhouding het FC sy lewe in Johannesburg opgepak en sy tassie in die Kaap by Lucille gaan uitpak. Hierdie paartjie se liefde het aanhou blom en...