Blog Banner
Mode en Skoonheid
Mode en Skoonheid

Juwele wat gewild gaan wees in 2019

Die regte juwele kan enige uitrusting nog mooier laat lyk. Marion van Marion Rehwinkel Jewellery vertel ons watter bykomstighede jou in 2019 beeldskoon kan laat lyk. Marion Rehwinkel Jewellery se romanties geïnspireerde ontwerpe streef na uniekheid en om die...

Mode en SkoonheidVerhoudings

Boudoir-fotosessie 101

’n Boudoir-fotosessie is dalk ʼn onderwerp wat liefs oor gefluister wil word, tog is dit een van die spesiaalste geskenke wat jy vir jou man of verloofde kan gee. An-Sophie Lourens het meer hieroor gaan uitvind. As jy dink jy is te skaam, te mollig of nie “model”...

Mode en Skoonheid

Raad om die perfekte trourok te kies

Raad om jou droomrok te kies, is wat enige vrou wat pas die ja-woord gegee het, nodig het om te hoor! An-Sophie Lourens het met mode-ontwerper, Marius de Jager van Designs by Marius, hieroor gesels. Marius is al vir negentien-jaar in die troubedryf en sy raad is ʼn...

Mode en Skoonheid

Trouskoene 101

Trouskoene kan ’n seën of ’n straf wees. An-Sophie Lourens het raad om te verseker dat joune ’n bate is op die dag. Wie het al tou opgegooi om die hele aand by ʼn troue te probeer balanseer op hoë hakke? Is jy ook skuldig daaraan om drie pare skoene in die kattebak...

Mode en Skoonheid

Trourokke vir elke bruid se smaak

Trourokke is een van die gewildste items op elke bruid se inkopielysie. Hanrie Lues Bridal het ’n splinternuwe reeks en An-Sophie Lourens het meer hieroor gaan uitvind. Hanrie Lues Bridal se nuwe reeks trourokke, Willow Moon, is spesiaal ontwerp vir ʼn moderne...

Mode en Skoonheid

Kousband 101 – kies so slim!

’n Kousband is iets wat al vir geslagte lank deel is van troues. Maar hoe kies jy die perfekte een en is dit regtig iets wat nodig is? Daar is baie tradisies wanneer dit by trou kom en die kousband is nogal ’n kontroversiële een, waarvan party paartjies hou en...

Mode en Skoonheid

Strooimeisierok 101 – Kies dit so!

Vrouens is intelligente, emosionele wesens wat weet wat hulle wil hê – veral bruide! Charlene Kotzé nooi jou saam op ’n opwindende soektog na die regte strooimeisierok. ’n Bruid kies self haar strooimeisie(s) wat sy by al haar troureëlings gaan betrek. So sy moet...

Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!

volg ons

nuutste stories

kategorieë

Volg ons op Instagram
Volg ons op Instagram

Proudly designed by Bunnypants Graphic & Web Design Studio | 2021