

Haarstyl wat jou trourok sal komplementeer
Die rok, skoene en juwele is in plek, maar jy weet glad nie watter haarstyl die beste by jou droomrok gaan pas nie. Liza de Jager van Bella Vestito gee raad om hierdie takie makliker te maak. Om die perfekte haarstyl vir jou troudag te kies, kan nogal ’n uitdaging...
Trourok koop of huur?
’n Trourok is heel moontlik nie iets wat jy weer sal kan aantrek nie, maar party bruide oorweeg dit tog om kasspasie te maak. Liza de Jager van Bella Vestito bespreek die voor- en nadele van hierdie besluit. Wanneer jy trou is daar soveel besluite om te neem en een...
’n Trourok wat perfek is vir jou
’n Trourok wat mooi pas, is elke bruid se droom. Jy kan joune nou by Bride&co koop teen ’n spesiale afslagprys. Droom jy nog altyd van ʼn pragtige Bride&co trourok vir jou droomtroue. Dan moet jy vir seker ʼn draai gaan maak by Bride&co se einde van...
Juwele vir jou trourok
Juwele kan jou voorkoms maak of breek op jou troudag. Liza de Jager het raad oor watter tipe juwele die beste sal werk vir die trourok wat jy kies. Die doel van die bykomstighede wat jy op jou troudag kies, is om die prentjie wat jy in jou kop het mooi af te rond....
Bykomstighede vir die bruidegom
Bykomstighede vir die bruidegom en sy gevolg, is net so belangrik soos vir die bruid omdat dit help om die regte atmosfeer te skep. Mercia Eksteen het gaan kyk wat tans beskikbaar is. Partykeer is ons so gefokus op die bruid, dat ons daarvan vergeet dat dit net so...
Trouroktendense vir 2018
Trouroktendense kan handig te pas kom wanneer jy op soek is na die mooiste rok vir jou perfekte dag, alhoewel dit nie die alfa en omega is nie. An-Sophie Lourens het by Bride&Co gaan hoor watter ontwerpe gewild gaan wees in die nuwe jaar. KLIEK HIER OM...
Materiaal vir jou trourok
Materiaal speel ’n belangrike rol wanneer dit kom by die keuse van ’n trourok. Dit sal bepaal watter snit jy kan gebruik en hoe gemaklik die rok aan jou lyf gaan voel. Juanri van Juanri Image Consultant & Fashion Design gee raad. Daar is deesdae so baie...
Trourok 101 – vrae wat jy moet vra
Jou trourok is een van die belangrikste aspekte van jou troue. Hier is ses belangrike vrae wat jy vir jou ontwerper of rokwinkeleienaar moet vra wanneer jy jou trourok koop. Wanneer jy besig is met troubeplanning en trourok soek, kan jy soms so oorweldig wees dat...