Juwele wat gewild gaan wees in 2019

Die regte juwele kan enige uitrusting nog mooier laat lyk. Marion van Marion Rehwinkel Jewellery vertel ons watter bykomstighede jou in 2019 beeldskoon kan laat lyk. Marion Rehwinkel Jewellery se romanties geïnspireerde ontwerpe streef na uniekheid en om die reinheid...

Boudoir-fotosessie 101

’n Boudoir-fotosessie is dalk ʼn onderwerp wat liefs oor gefluister wil word, tog is dit een van die spesiaalste geskenke wat jy vir jou man of verloofde kan gee. An-Sophie Lourens het meer hieroor gaan uitvind. As jy dink jy is te skaam, te mollig of nie “model”...

Raad om die perfekte trourok te kies

Raad om jou droomrok te kies, is wat enige vrou wat pas die ja-woord gegee het, nodig het om te hoor! An-Sophie Lourens het met mode-ontwerper, Marius de Jager van Designs by Marius, hieroor gesels. Marius is al vir negentien-jaar in die troubedryf en sy raad is ʼn...

Trourokke 101 – Kies die regte verskaffer

Trourokke is die belangrikste element van enige troue, vir die meeste bruide. Vandag gesels Minette Badenhorst met Corné Curtis van Calegra Bridal House in Kaapstad. Trourokke is ’n noodsaaklike element van alle troues, maar hoe kies jy die regte diensverskaffer...

Trouskoene 101

Trouskoene kan ’n seën of ’n straf wees. An-Sophie Lourens het raad om te verseker dat joune ’n bate is op die dag. Wie het al tou opgegooi om die hele aand by ʼn troue te probeer balanseer op hoë hakke? Is jy ook skuldig daaraan om drie pare skoene in die kattebak te...

Trourokke vir elke bruid se smaak

Trourokke is een van die gewildste items op elke bruid se inkopielysie. Hanrie Lues Bridal het ’n splinternuwe reeks en An-Sophie Lourens het meer hieroor gaan uitvind. Hanrie Lues Bridal se nuwe reeks trourokke, Willow Moon, is spesiaal ontwerp vir ʼn moderne...