Skoene wat perfek is vir jou troudag
Skoene wat gemaklik pas is baie belangrik op jou mooiste dag. Nie net omdat ’n mooi paar ’n statement maak nie, maar ook omdat ongemaklike skoene jou dag kan bederf. Daar is baie elemente wat deel uitmaak van ’n bruid se prentjiemooi voorkoms op haar groot dag....
Trourok wat jou sak pas
’n Trourok is een van die belangrikste elemente van jou mooiste dag. Yolanda Wessels gee raad oor hoe jy kan seker maak dat jou droomrok steeds jou sak pas. ’n Trourok kan jou ’n klein fortuin uit die sak jaag. In vandag se ekonomie is dit dus nie net ’n uitdaging...
Trourok – wanneer jy aanlyn inkopies doen
’n Trourok kan deesdae aanlyn gekoop en ingevoer word. Hier is wat jy moet weet wanneer jy die transaksie op jou rekenaar beklink. Die laaste eksemplare van Troukoors tydskrif se Spesiale Uitgawe is nou op die rak by Pick ’n Pay, Checkers en sekere Clicks en Spar...
Trouroktendense vir 2017
Trouroktendense gee jou gewoonlik ’n idee van watter nuwe roksnitte geskik is vir die moderne bruid. Niko en Arnold van The Boys Couture gesels oor die nuutste modes wat gewild gaan wees dié jaar. Die laaste eksemplare van Troukoors tydskrif se Spesiale Uitgawe is...
Troupak 101 – maak só die beste keuse
’n Troupak vir die bruidegom, is net so belangrik soos ’n trourok vir die bruid – daarom moet hierdie keuse noukeuring gemaak word. Ons het raad om dit vir jou makliker te maak. BESTEL DIE TROUBOEK EN TROUKOORS TYDSKRIF AANLYN EN SPAAR! Dit is die einde van die...
Afsnymateriaal – maak dit deel van jou troudag
Afsnymateriaal is onvermydelik wanneer jou trourok verstel moet word. Maar moenie bekommerd wees nie, want hierdie stukkies lap kan op kreatiewe maniere steeds deel bly van jou groor dag. BESTEL DIE TROUBOEK EN TROUKOORS TYDSKRIF AANLYN EN SPAAR! Dit is die einde...
Strooimeisierokke – kies die regte een vir jou figuur
Strooimeisierokke is in ’n wye verskeidenheid kleure en snitte beskikbaar. Maar watter een sal jou figuur komplementeer? Jacoba Clothing gee raad oor watter snitte jou lyf op sy beste sal vertoon. Jacoba Clothing glo dat mense jou moet onthou, nie jou rok nie. Dit...
Sluier – in die mode of vir die voëls?
’n Sluier kan nogal ’n dromerige effek skep, maar is dit iets wat in die laat 70’s hoort soos in die fliek, Vir die Voëls, of kan moderne bruide dit ook dra? Christell du Preez van The Peachy Peony gee raad. Baie bruide weet van die begin af of hulle ’n sluier gaan...