Blog Banner
Regte Troues
Regte Troues

Troue in wit, groen en roosgoud

’n Troue in elegante skakering was Alex en Nicci se plan. Minette Badenhorst vertel ons meer oor die beplanning van hulle mooiste dag. Hierdie pragtige troue in wit en groen, met roosgoud-aksente vir ʼn klassieke en elegante styl, was perfek vir hierdie pragtie...

Regte Troues

Troue met ’n Egiptiese atmosfeer

’n Troue by Monte de Dios was die perfekte manier vir die bekende publisiteitsbestuurder, Alishia van Deventer van Starburst Promotions, se dogter en haar verloofde om hulle lewe saam af te skop. Minette Badenhorst vertel meer oor dié besonderse geleentheid....

Regte Troues

Troue met ’n lente-gevoel

Jou troue kan vrolik en lig wees, net soos die lente. Hierdie gestileerde fotosessie by Duck Point wys jou hoe. Duck Point Wedding and Function Venue is die perfekte plek om in die lente troue te hou. Dis elegant, stylvol en spog met die mooiste uitsig oor die...

Regte Troues

Liefde oor ’n langafstand

Liefde oor ’n afstand was al opsie vir FC en Lucille toe hulle mekaar net ontmoet het. Na ʼn paar maande van die langafstandverhouding het FC sy lewe in Johannesburg opgepak en sy tassie in die Kaap by Lucille gaan uitpak. Hierdie paartjie se liefde het aanhou blom...

Regte Troues

Liefde vir ’n stads- en plaasjapie

Liefde het gemaak dat die stadslewe nie meer vir Charné Labuschagne beskore is nie. Dit het sy besef die dag toe boer Werner en die plaaslewe vir haar die heel meeste vreugde begin verskaf het. Werner het geweet as hy die dag bereid is om sy plaas op te gee en te...

Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!

volg ons

nuutste stories

kategorieë

Volg ons op Instagram
Volg ons op Instagram

Proudly designed by Bunnypants Graphic & Web Design Studio | 2021