Skryfbehoeftes vir jou 2016/2017 troue

Skryfbehoeftes speel ’n groot rol wanneer jy besluit om te trou omdat dit iets verklap oor die styl en kleurskema van jou troue. Liz-Mari Myburgh van Creatif with Lizzy verklap wat nuut is in die wêreld van trouskryfbehoeftes vir hierdie jaar. Na die opgewondenheid...