Met meer as 140 top diensverskaffers onder een dak, is die East Rand Wedding Show moét vir enige paartjie wat nog besig is om hulle troues te beplan! Die East Rand Wedding Show vind hierdie jaar plaas op 30 en 31 Julie by Emperors Palace. Twee gelukkige paartjies...
Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!