Saambly na die troue – pas so aan

Saambly na die troue is ’n groot aanpassing. Veral as beide van julle direk uit julle ouerhuise trek. Gina van Staden gee raad oor hoe om dié aanpassing makliker te maak. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol...