Maak saambly na die troue makliker

Saambly na die troue is ’n groot aanpassing. Veral as beide van julle direk uit julle ouerhuise trek. Gina van Staden gee raad om dié aanpassing makliker te maak. Sodra die pragtige troue en wittebrood verby is, is dit tyd vir realiteit om in te skop en natuurlik vir...