Inspirasie vir ’n Franse troustyl

Inspirasie is soms nodig om jou troudrome vlerke te gee… al kom dit uit onverwagse oorde soos Marie Antoinette. Pascal Pienaar (Karli in Binnelanders) was die model vir vandag se fotosessie wat jou stoutste verwagtinge sal oortref. Alhoewel die inspirasie vir...