Skoonheidswenke vir jou troudag kom altyd handig te pas. Claudio Caldeira van Glo Beauty het raad vir die klein probleempies waaraan niemand voor die tyd dink nie. Elke jong meisie wat trou wil graag op haar troudag die rustige, kalm en koel bruid wees. Maar wanneer...
Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!