Kersfees is om die draai en dalk is dit julle eerste een as Mnr. en Mev. Kyle Grant, wat onlangs sy eerste solo-enkelsnit uitgereik het, gee raad om hierdie geleentheid onvergeetlik te maak. Kersfees kan ’n baie romantiese en betowerende tyd wees vir pasgetroudes. Dit...
Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!