Skoonheidsbederfpak

WEN ’N GESKENKPAK MET ONS 10 UITSOEKPRODUKTE
Hierdie kompetisie skop af op 11 September 2017 en sluit op 30 Junie 2018.

Vyf gelukkige lesers staan elk ’n kans om die produkte hieronder te wen!

 


HOE OM IN TE SKRYF:

  1. LIKE elk van die volgende produkte op Facebook:

    1. California Tan®
    2. Australian Gold
    3. White Glo®
    4. Wet ’n Wild®
    5. March Anthony
    6. Sudocrem®
    7. Kiss®
    8. Real Techniques®
    9. Colab Hair™
    10. Wet ’n Wild®
  2. LIKE Troukoors op Facebook.
  3. LIKE en SHARE hierdie kompetisie op Facebook (die kompetisie verskyn in ons Kompetisie-Album, onder Photos).
    BELANGRIK: Moenie die hele Kompetisie-Album like en share nie, maar SLEGS DIE FOTO van hierdie kompetisie waarvoor jy inskryf.*
  4. TAG in die kommentaarblokkie op Facebook jou vriende, gevolg deur #TroukoorsGeskenkbewysKompetisie

Deur in te skryf vir hierdie kompetisie bevestig jy dat jy ouer is as 18 en aan al die terme en voorwaardes hieronder voldoen

TERME EN VOORWAARDES

*Deelnemers moet die FOTO met die skoonheidsprodukte op Facebook LIKE en SHARE, en nie die hele Kompetisie-Album nie (anders weet ons nie vir watter kompetisie ingeskryf is nie – sulke inskrywings word gediskwalifiseer).

Die trekking vind op 30 Junie 2018 plaas (die datum kan enige tyd deur die borg gewysig word).

Die wenner word deur die borg aangewys en moet bewys kan lewer (deur middel van skermgrepe) dat daar aan al die kompetisievereistes voldoen is. Die beoordelaars se besluit is finaal.

Die lewering van pryse is die verantwoordelikheid van die borg.

Enige leser in Suid-Afrika mag inskryf vir die kompetisie. Lesers in ander lande, soos Namibië, kan ongelukkig nie inskryf vir hierdie kompetisie nie.

Enige Troukoors-leser is welkom om vir die kompetisie in te skryf (hetsy jy die bruid, bruidegom, ma van die bruid, strooimeisie, gas, ens. is).

Die prys is nie oordraagbaar of omruilbaar vir ander produkte, dienste of kontant nie.

Indien die wenner meer wil spandeer, kan die verskil inbetaal word aan die betrokke borg.

Werknemers, familielede en vriende van die borg mag nie inskryf vir die kompetisie nie.

Die borg behou die reg om enige inskrywings, wat nie voldoen aan die vereistes nie, te diskwalifiseer en pryse terug te hou indien inskrywings nie voldoen aan die terme en voorwaardes nie.

Die borg behou die reg om die terme en voorwaardes enige tyd te wysig. Veranderinge sal aangebring word op hierdie bladsy en hoef nie aangekondig te word nie.

Troukoors is nie betrokke by die lewering van pryse nie, die betrokke borg moet direk gekontak word.

Troukoors aanvaar geen verantwoordelikheid (direk of indirek) vir enige eise, uitgawes, skade of verliese wat mag spruit uit die kompetisie, of eise, uitgawes, skade of verliese van enige ander aard nie.

Wenners stem in om enige eise of klagtes, in verband met enige prys, direk met die betrokke borg te bespreek.

Die wenners moet, waar van toepassing, reis na die diensverskaffer/borg vir die lewering van die prys, indien dit nie gepos kan word nie. Indien die wenner nie daarheen kan reis nie, verval die prys en is nie oordraagbaar of omruilbaar vir ander produkte, dienste of kontant nie.
Die borg behou die reg om te besluit of ‘n nuwe wenner gekies gaan word of nie.

Alle bedrae geallokeer aan pryse is verskaf deur die borge.

Die borge/diensverskaffers se besluit is finaal en bindend. Geen korrespondensie aangaande die kompetisie sal na afloop van die trekking beantwoord word nie.

Die borge behou die reg om te enige tyd, die kompetisie te kanselleer of te wysig, vir enige rede.

Deur in te skryf vir die kompetisie, stem jy in dat jou kontakbesonderhede aan die borge verskaf kan word en dat hulle jou kan e-pos, sms of skakel met spesiale aanbiedinge waarin jy moontlik sal belangstel.