Krisiskissie vir jou troudag

Na maande se beplanning breek jou troudag aan en dis tyd om die vrugte te pluk van jou harde werk. Ongelukkig verloop alles nie altyd volgens plan nie, so wees voorbereid… Volgens Veronique Joseph moet elke bruid ’n krisiskissie byderhand hê, sodat sy die klein...

Uit die hart van ’n bruidegom

Christiaan Baartman se nuwe enkelsnit en musiekvideo gee die bruidegom se perspektief van die troudag. Minette Badenhorst deel meer hieroor in vandag se artikel. Christiaan Baartman se splinternuwe enkelsnit, My Vrou, is onlangs aan radiostasies landswyd vrygestel en...

Toegewyde liefde

Reinard en Tania Kruger het hulle toegewyde liefde aan mekaar bewys deur nie terug te staan vir die Covid-19 beperkings op troues nie, maar steeds voort te gaan met hulle troudag. Reinard, die baskitaarspeler en agtergrondsanger van die musiekgroep, Wit Kasteel,...