Detoks voor jou groot dag

Detoks kan ’n baie groot verskil maak wanneer jy jou vel en liggaam voorberei vir jou mooiste dag. Danielle Barfoot vertel meer oor die voordele hiervan. Met so baie om te doen voor jou groot dag, het jou liggaam al die ondersteuning nodig wat dit kan kry. Hoekom maak...

Parfuum wat gewild is onder moderne bruide

Parfuum is ’n duursame bederf en noodsaaklikheid op enige bruid se dag. Dit is daarom belangrik om iets te kies wat by jou pas en wat lank sal hou. Daar is baie vroue wat hulle siele sal verkoop vir ’n lekker bottel parfuum. Daar is selfs sommiges wat elke geur onder...

Eetgerei en borde vir jou troue

Eetgerei en borde wat ’n stelling maak, is nou een van die grootste tendense by troues. Minette Badenhorst kyk ons meer in diepte hierna. Die eetgerei en borde by troues vorm nou baie meer deel van die dekor as in die verlede. Deesdae word dit gesien as noodsaaklike...

Hennepartytjie 101- Hoe om die dag te beplan

’n Hennepartytjie laat enige vrou se hart klop van opgewondenheid. Hoe dan nou anders, dit is mos ’n aand waar ons, onself kan opdollie en ons litte losmaak saam met vriendinne. An-Sophie Lourens verklap hoe jy die perfekte geleentheid kan reël. Dit is ’n feesviering...

Bruidskrone is weer terug in die mode

Bruidskrone is weer gewild, maar nie soos jou dit onthou nie. Minette Badenhorst verklap hoekom bruide so mal is oor hierdie nuwe tendens. Bruidskrone is weer volop, maar dit is nie die fyn diamantkroontjies soos jy dit onthou nie. Die nuwe tendens is meer treffend....