5 dinge wat ’n goeie strooimesie nie doen nie

Jou beste vriendin gaan trou en jy wil graag die beste strooimeisie wees wat jy kan wees. Hier is vyf slaggate wat jy liefs moet vermy as jy graag die bruid se dag mooi en gelukkig wil maak. Om ’n strooimeisie te wees by ’n vriendin se troue, is ’n baie opwindende rol...

Mejuffrou na mevrou… wat niemand jou vertel nie

Baie bruide dink die moeilikste gedeelte is om te besluit of jy jou eie van hou en net sy van met ’n koppelteken aanheg of sy van aanneem. Vir party is mejuffrou na mevrou ’n maklike besluit, maar dit is nie al wat verander nie. Jy mag dalk soos dieselfde persoon...

Wanneer jou katjie alles stukkend krap…

Die wittebrood is oor – nie net vir julle as paartjie nie – maar ook vir julle as nuwe troeteldiereienaars. Die oulike katjie, waarmee julle ’n oefengesinnetjie begin het, het in ’n duiweltjie verander en krap julle nuwe banke stukkend! Hoe nou gemaak? Buiten vir die...

Wat pasgetroudes oor beleggings moet weet

Wanneer julle pasgetroudes is, kry spaar en belê ʼn nuwe betekenis. Daar is nou ʼn groter prentjie om voor te werk. Die regte keuses vir beleggings is dus belangrik. Hoe pak jy die saak aan? Almal van ons is al van kleintyd af geleer dit belangrik is om geld eenkant toe...

Is ’n videograaf regtig nodig?

Almal het deesdae die mooiste videos van hulle troue, wat op die internet gedeel word en mense in vervoering het. Maar is die uitgawe van ’n videograaf regtig nodig op jou troudag? Om voor die kamera te wees is ’n gedagte wat baie bruidspare benoud laat voel. Dit is...

Wen met Bernice Fisher Photography

Dit is amper Kersfees en Troukoors en Bernice Fisher Photography wil lesers graag bederf met ’n heerlike geskenk. Lees verder om te sien hoe jy kan inskryf en wen. Welkom by 12 dae van Kersfees! Troukoors, in samewerking met ons gunstelingdiensverskaffers, wil graag...