by Troukoors | Feb 8, 2018 | Ongekategoriseerd
Strooimeisies is ’n belangrike deel van julle groot dag en dit is ’n oulike idee om hulle op spesiale maniere te vra om deel te wees van die troue. Minette Badenhorst wys vandag vir jou oulike idees om die ‘groot vraag’ te vra! Deesdae is dit ’n gewilde tendens...
by Troukoors | Jan 24, 2018 | Ongekategoriseerd
Macramé is ’n splinternuwe trougier, wat oral kopuitsteek. Minette Badenhorst het meer gaan uitvind oor hoe hierdie knooptegniek jou spesiale dag kan saambind. Macramé is die kuns van kreatiewe knoopvorming en ons is verlief op hierdie nuwe tendens. Dit kan op soveel...
by Troukoors | Jan 22, 2018 | Ongekategoriseerd
ʼn Somertroue in sonnige Suid-Afrika is baie spesiaal, alles te danke aan ons beeldskone natuurskoon en lekker weer. Soms kan die warm weer ʼn mens se trouplanne ʼn bietjie pootjie. An-Sophie Lourens gee raad. Somertroues is ’n gewilde tendens in ons land. Hierdie...
by Troukoors | Jan 15, 2018 | Ongekategoriseerd
’n Troukoerantjie is deesdae ’n gewilde tendens by troues. Miskien dink jy dit is ’n mors van tyd en geld of weet jy vir ’n feit dit is iets wat jy vir jou troue wil hê. As jy miskien nog aan die onseker kant is, is hierdie artikel net vir jou. Ons het by Elaine Botha...
by Troukoors | Jan 5, 2018 | Ongekategoriseerd
’n Nuwejaarstroue is simbolies van ’n nuwe begin, in ’n nuwe jaar. An-Sophie Lourens deel idees vir as jy dit oorweeg om volgende Nuwe Jaar die knoop deur te haak. Daar het ’n klomp paartjies oor die Nuwe Jaar verloof geraak en dit is ’n baie opwindende tyd van die...
by Troukoors | Dec 22, 2017 | Ongekategoriseerd
Potplante is die nuutste gier onder paartjies wat trou. Nie net omdat dit mooi inskakel by die groenigheid wat tans koning kraai nie, maar ook omdat dit oulike dankiegeskenke is. Minette Badenhorst vertel jou meer hieroor. Een van die nuwe gewilde tendense in terme...