Grimeringverwyderaar vir die aand van jou troue

Grimeringverwyderaar is ’n noodsaaklike item vir enige vrou se grimeersakkie – veral vir ’n bruid wat stralend en wil lyk op haar wittebrood. Minette Badenhorst vertel meer oor ’n nuwe produk, wat die lewe sommer baie makliker maak. Die nommer een skoonheidswenk wat...

Wit trourok of nie?

’n Wit trourok is tradisioneel die regte keuse, maar wat sê die moderne tendense? An-Sophie Lourens het by ’n regte bruid gaan kersopsteek hieroor. ’n Tradisionele wit trourok is deesdae nie meer ’n moet nie. Baie bruide is maar senuweeagtig om buite die lyne van...

Trousoen 101 – wat is aanvaarbaar?

’n Trousoen is die eerste intieme gebaar wat julle as getroudes ervaar. Dit gebeur ook voor die dominee en julle geliefdes. Hoe moet hierdie soen wees en wat is aanvaarbaar? ’n Trousoen is ’n baie spesiale en intieme gebaar op julle mooiste dag. Net soos die res van...

Troustres moet jou nie laat wakker lê nie

Troustres het ’n groter impak op jou gestel en voorkoms as wat jy dink. Hier is raad om seker te maak dat dit jou nie onderkry nie. Jou groot dag is om die draai, en al die troustres laat jou vir ure rondrol wanneer jy eintlik veronderstel is om jou skoonheidslaap in...

Airbrush-grimering vir jou troue

Airbrush-grimering op jou troudag klink dalk vir jou soos jou grootste droom. An-Sophie Louerns vertel jou presies hoe hierdie tegniek werk. Airbrush-grimering is grimering wat op jou gesig gesproei word met ’n sproeigrimeertoestel. Dit mag dalk vir jou klink of jy...

Kersfeestroues 101 – idees wat oulik kan werk

Kersfeestroues raak al hoe meer gewild en met die feesseisoen wat om die draai is, het jy dalk ’n laaste paar idees nodig om jou mooiste dag af te rond. Minette Badenhorst het raad. Desember is somer in Suid-Afrika, so dit is nou nie ʼn winterwonderland nie, maar daar...