by Troukoors | Sep 13, 2017 | Ongekategoriseerd
Saam oefen voor julle spesiale dag, sal nie net help om te verseker dat julle albei op jul beste lyk voor die kansel nie, maar kan ook help om klaar te speel met troustres. Cecile Carsten van The fitness lab verklap meer hieroor. Dit is nou maar eenmaal so dat ’n...
by Troukoors | Sep 12, 2017 | Ongekategoriseerd
’n Verlowingsfotosessie met Proteas by Harmonie Proteas was wat Mart-Mari graag wou hê vir haar en Andrew se eerste paartjiesessie saam. Simoné Venter is die fotograaf wat Andrew en Mart-Mari se verlowingsfotosessie moontlik gemaak het. Sy meen dat die paartjie baie...
by Troukoors | Sep 11, 2017 | Ongekategoriseerd
’n Vars asem en gesonde tande is noodsaaklik op jou troudag. September is Nasionale Mondsorgmaand en Minette Badenhorst deel hoe jy kan seker maak dat jou glimlag pragtig vertoon op kamera. Jou troudag gaan gewoonlik gepaard met duisende foto’s en elke bruid wil...
by Troukoors | Sep 7, 2017 | Ongekategoriseerd
’n Blommetema, in helder kleure, is die perfekte manier om die opwinding van jou groot dag vas te vang. Velani Venter Photography deel hierdie mooi fotosessie met ons. Troues word geassosieer met vrolikheid, vlinders en liefde. Daarom is die dekorkeuses wat jy maak...
by Troukoors | Aug 31, 2017 | Ongekategoriseerd
Kleurryke, eklektiese troues gaan oor die volgende paar maande koning kraai onder verloofde paartjies. Bella Fiore en Pistachio Photography deel inspirasie vir hierdie tema. Warm, kleurryke dekor en blomme is gekies vir hierdie gestileerde fotosessie, waaroor die...
by Troukoors | Aug 25, 2017 | Ongekategoriseerd
Versier die bokant van jou troukoek met ’n cake topper waaroor gaste nog lank gaan praat. Christell du Preez van The Peachy Peony wys jou hoe om jou eie een te maak. Daar was ’n bakster in die 1800’s wie se dogter op trou gestaan het. Soos alle bruide, wou sy dogter...