by Troukoors | Sep 16, 2016 | Ongekategoriseerd
Haarskade is nogal algemeen wanneer jy gereeld jou hare kleur, dit droogblaas en ook reguit maak. Maar hoe voorkom jy dat jou hare stomp afbreek voor jou groot dag? Hier is raad. Spaar R44.90 as jy Die Trouboek & Troukoors tydskrif nou bestel! Betroubare...
by Troukoors | Sep 9, 2016 | Ongekategoriseerd
Goeie tandsorg sal verseker dat jou glimlag mooi en wit is op jou troudag en dat jou asem vars ruik wanneer jy met gaste gesels… en hom daardie eerste soen gee. Hier is goeie raad om seker te maak jou mond is gesond op jou mooiste dag. Spaar R44.90 as jy...
by Troukoors | Sep 8, 2016 | Ongekategoriseerd
Blomtendense kan vir jou ’n goeie aanduiding gee van watter kleure en temas gewild gaan wees wanneer jy trou. ICT Flower Designs verklap wat ons na hul mening kan verwag in die wêreld van troublomme. Spaar R44.90 as jy Die Trouboek & Troukoors tydskrif nou...
by Troukoors | Sep 5, 2016 | Ongekategoriseerd
Ouersvra is net so belangrik soos wat dit is om jou meisie te vra om met jou te trou. Haar familie gaan ook jou familie word en in baie gevalle is ouers nog tradisievas. Deur haar ouers te vra, bewys jy dat jy hulle respekteer en dat hul opinie saak maak. Dit kan...
by Troukoors | Aug 31, 2016 | Ongekategoriseerd
Gesonde hare in die lente is nogal moeilik. Na die winter kan jou hare en kopvel so droog wees soos jou lapa se grasdak, maar daar is ’n manier om weer glans terug te sit in jou hare sodat dit jou gesig soos bloeisels sal omraam hierdie lenteseisoen....
by Troukoors | Aug 29, 2016 | Ongekategoriseerd
’n Strooijonker speel ’n baie belangrike rol voor en gedurende die troue. Daarom is dit belangrik om die regte man vir die rol te kies… en ook om moeite te doen as hierdie eer jou te beurt val. Hier is wat jy moet weet…...