by Troukoors | Aug 25, 2016 | Ongekategoriseerd
Troumusiek gaan oor meer as net liedjies kies vir jou platejoggie om te speel. Daar is baie wat jy in gedagte moet hou. Gauteng DJ verklap wat elke paartjie oor hulle troumusiek moet weet. Die venue is bespreek, jy het ’n rok, daar is blomme en die dekor lyk...
by Troukoors | Aug 15, 2016 | Ongekategoriseerd
Spesiale haarsorg is nodig gedurende die winter, veral as jy in die lente of somer gaan trou en ’n stralende kroon nodig het om jou perfek gegrimeerde gesig mee af te rond. Alex Mitchley het raad om jou hare gesond te hou. Daar is slegs 50 eksemplare van DIE TROUBOEK...
by Troukoors | Aug 10, 2016 | Ongekategoriseerd
Ooggrimering rond jou trouvoorkoms perfek af en kan jou blosend, geheimsinnig of sommer net beeldskoon laat lyk. Gina van Staden verduidelik hoe jy Wet n Wild se ooggrimering kan gebruik om jou oë te beklemtoon. Daar is slegs 50 eksemplare van DIE TROUBOEK by ons...
by Troukoors | Aug 4, 2016 | Ongekategoriseerd
’n Screensaver kan jou dag ophelder. Verfraai jou slimfoon, tablet of rekenaar elke maand met ’n pragtige screensaver van Creative Heroes. Jy kan dit hier gratis aflaai. Augustus is hier en lente is om die draai… dis amper tyd vir jou troue en jy moet die laaste...
by Troukoors | Jul 21, 2016 | Ongekategoriseerd
Met meer as 140 top diensverskaffers onder een dak, is die East Rand Wedding Show moét vir enige paartjie wat nog besig is om hulle troues te beplan! Die East Rand Wedding Show vind hierdie jaar plaas op 30 en 31 Julie by Emperors Palace. Twee gelukkige paartjies...
by Troukoors | Jul 4, 2016 | Ongekategoriseerd
Jou slimfoon word elke dag gebruik. ’n Screensaver is baie spesiaal omdat dit jou stempel op jou elektronika afdruk. Verfraai jou slimfoon, tablet of rekenaar elke maand met ’n pragtige screensaver van Creative Heroes. Jy kan dit hier gratis aflaai. Julie is hier en...