by Troukoors | Jun 14, 2016 | Ongekategoriseerd
Vintage is ’n tema wat byna elke bruid by haar troue wil gebruik. Dit is een van die grootste tendense in die bedryf. Hier is ’n bietjie inspirasie as jy van hierdie tipe tema hou. Vintage is al vir die afgelope paar jaar die gonswoord in die troubedryf en ewe skielik...
by Troukoors | Jun 6, 2016 | Ongekategoriseerd
Verfraai jou slimfoon, tablet of rekenaar elke maand met ’n pragtige screensaver van Creative Heroes. Jy kan dit hier gratis aflaai....
by Troukoors | Jun 1, 2016 | Ongekategoriseerd
Dit is belangrik om die regte grimeerkwas te hê vir elke behoefte, maar ook om die regte een te kies vir jou eie behoeftes. Hier is ’n paar dinge om in gedagte te hou. Die regte grimeerkwas maak dit nie net makliker om grimering aan te wend nie, maar stel jou ook in...
by Troukoors | May 11, 2016 | Ongekategoriseerd
Depressie is die laaste ding waaraan jy dink wanneer jy troue beplan, maar die kombinasie van opwinding en senuwees kan nétso ’n kragtige uitwerking op jou hê soos die bestanddele van jou gunsteling-skemerkelkie. Depressie kan ’n groot demper plaas op julle wittebrood...
by Troukoors | Apr 28, 2016 | Ongekategoriseerd
Jou hare speel ’n belangrike rol op jou troudag, omdat dit nie net jou gesig omraam nie, maar ook die deel van jou liggaam is waarna gaste die hele dag lank kyk. Maak seker jou hare is gesond en troumooi wanneer jy voor die kansel staan, met hierdie produkte van Marc...
by Troukoors | Apr 22, 2016 | Ongekategoriseerd
Die glansbladsye van bruidstydskrifte is vol modelle met skitterwit tande maar as jy in die spieël kyk lyk jou tande vir jouself dalk meer aan die afwit kant. Nou kan jy hulle ook spierwit maak, sommer by die huis! Kom kuier saam met ons by Troukoors se eksklusiewe...