by Troukoors | Oct 16, 2018 | Ongekategoriseerd
Romanties is die kernwoord van enige paartjie se mooiste dag. Hierdie pragtige gestileerde fotosessie is juis gebaseer op dié tydlose tema. Frankryk is romanties en word nie verniet die land van liefde genoem nie. Wanneer jy aan ’n Franse troutema dink, sien jy...
by Troukoors | Oct 9, 2018 | Ongekategoriseerd
Ons voorbladsessie vir die uitgawe wat tans op die rak is, is by Morrells Boutique Estate gehou, omdat dit perfek by ons Afri-Franse styl gepas het. Klik hier om nog van die foto’s te sien wat geneem is. Tendense kom en gaan, maar ’n tydlose styl en kleurskema bly...
by Troukoors | Oct 1, 2018 | Ongekategoriseerd
Diere by troues is deesdae ’n gewilde tendens. Dit is ook die inspirasie agter hierdie pragtige fotosessie, waarvan jy meer kan sien in ons nuutste uitgawe wat tans op die rak is! Daar is deesdae baie paartjies, regoor die wêreld, wat verkies om diere deel te maak van...
by Troukoors | Sep 25, 2018 | Ongekategoriseerd
Inspirasie is nodig wanneer jy twee troustyle perfek wil kombineer. Minette Badenhorst het gaan uitvind wat die idee was agter vandag se gestileerde sessie. Dit is deesdae baie gewild om verskillende gevoel en style saam te bring vir troudekor. Hierdie gestileerde...
by Troukoors | Sep 18, 2018 | Ongekategoriseerd
Inspirasie is soms nodig om jou troudrome vlerke te gee… al kom dit uit onverwagse oorde soos Marie Antoinette. Pascal Pienaar (Karli in Binnelanders) was die model vir vandag se fotosessie wat jou stoutste verwagtinge sal oortref. Alhoewel die inspirasie vir...
by Troukoors | Sep 3, 2018 | Ongekategoriseerd
Haarverwydering is noodsaaklik voor jou groot dag en vir die wittebrood wat daarna volg. Minette Badenhorst gesels vandag met Shear Perfection oor die opsies wat beskikbaar is. Ongewenste hare is nie altyd ʼn onderwerp waaroor dames wil gesels nie, maar is tog iets...