Keer so dat jy ’n Bridezilla word

Troues is stresvol en dit is maklik om in ’n onplesierige Bridezilla te verander en verhoudings permanent te beskadig… as jy nie versigtig is nie. Hier is ’n paar dinge om in gedagte te hou. In hierdie lokprent van Trouvoete, die Afrikaanse fliek wat op 18...