screensave1
Verfraai jou slimfoon, tablet of rekenaar elke maand met ’n pragtige screensaver van Creative Heroes, wat jy hieronder kan aflaai…

Daar is darem niks lekkerder as om ’n mooi agtergrondprentjie op jou rekenaar of ander slimtoestelle te hê nie… veral as jy baie tyd op hierdie toestelle spandeer – soos wanneer jy trou en al jou reëlings heeltyd moet neerpen. Daarom het Creative Heroes besluit om julle elke maand met ’n pragtige screensaver te bederf. Dit is beskikbaar vir elke toestel waaraan jy kan dink – al wat jy moet doen, is om op een van die skakels hieronder te kliek om die regte een vir jou slimtoestel of rekenaar af te laai.

As jy ’n Samsung het, kliek hier om jou screensaver af te laai.

As jy ’n iPhone het, kliek hier om jou screensaver af te laai.

As jy ’n iPad het, kliek hier om jou screensaver af te laai.

As jy ’n iMac het, kliek hier om jou screensaver af te laai.

As jy ’n Skootrekenaar het, kliek hier om jou screensaver af te laai.

Creative Heroes verpersoonlik trouskryfbehoeftes en is mal oor mooi goedjies wat ’n kreatiewe aanslag het. Skryfbehoeftes word volgens kliënte se persoonlike behoeftes ontwerp en hulle sal seker maak dat alles – van die merk-die-datum-uitnodigings tot die spyskaarte op die tafels – by jou troue se dekor en tema pas. Skryfbehoeftes word op ’n wye verskeidenheid papier gedruk en hulle maak ook gebruik van verskillende drukmetodes – wat wissel van drukpers (letterpress), foeliedruk (foiling), bosselering (embossing) en fyn afwerkings soos lasersnywerk (laser cutting).

Vir meer inligting, skakel hulle by 079 492 2532 of stuur ’n e-pos aan nadia@creativeheroes.co.za. Besoek gerus ook hulle webblad vir idees en LIKE hulle op Facebook.

 

DEEL HIERDIE INHOUD OP SOSIALE MEDIA