trou-inspirasie
Trou-inspirasie word gebore uit watter tendense gewild is vir ’n bepaalde seisoen of jaar. Christell du Preez van The Peachy Peony kyk hoe jy vuilblou en ougoud kan kombineer vir jou spesiale dag.

Wil jy jou maat bederf vir Valentynsdag, maar weet nie wat om te doen nie? Verras hom/haar met ‘n romantiese fliek en piekniek onder die sterre!
Vir slegs R600 PER PAARTJIE, ontvang julle ‘n smullekker 3-gang piekniekmandjie, springmielies en vonkelsappies. Die prys sluit ook die fliek (The Notebook) in!
Kliek hieronder om sommer nou julle kaartjies te bespreek voor dit uitverkoop (enkellopendes is ook welkom teen R310 per kaartjie )
http://www.quicket.co.za/e…/25221-valentyns-fliek-piekniek/…
Plek: Morgenzon Guesthouse, Conference & Weddings in Pretoria
Piekniekmandjie: Cocovanilla Foods

16252317_1315597095159032_1616700649411392690_o

——————————————————————————————————————

Vuilblou en ougoud gee vir jou daardie Franse gevoel, sonder dat jy nodig het om van die uitgediende vintage-tema gebruik te maak. 2017 se troues is varser, ’n mengsel tussen klassiek en stylvol, maar tog ook uniek aan elke paartjie. Vuilblou- en ougoudkombinasies gaan beslis koning kraai. Hier is trou-inspirasie vir jou spesiale dag.

DIE BRUID

trou-inspirasie_1

DIE HANDRUIKER

trou-inspirasie_2

DIE TAFELS

trou-inspirasie_3

DIE TROUKOEK

trou-inspirasie_4

FOKUSPUNTE

trou-inspirasie_5

Vir nog trou-inspirasie, volg Troukoors op Pinterest en Instagram.

Hooffoto: Glamour and Grace

Foto’s: Deer Pearl Flowers, Blush Wedding Photography, Jeremy & Alicia Brown Photography, Polly Alexandre Photography;  Style Me Pretty; Rustic Folk Weddings; Avenue Lifestyle & Anouschka Rokebrand; Ruffled Blog, The Cake Blog; Sweet & Saucy Shop; Zsazsa Bella; Whitney Neal Photography; Fly Away Bride

PTA SHOW BANNER
 

 

DEEL HIERDIE INHOUD OP SOSIALE MEDIA