12 dae van Kersfees
Dit is amper Kersfees en Troukoors en DannAppel Weddings wil lesers graag bederf met ’n heerlike geskenk. Lees verder om te sien hoe jy kan inskryf en wen.

Welkom by 12 dae van Kersfees! Troukoors, in samewerking met ons gunstelingdiensverskaffers, wil graag julle – ons getroue lesers – bederf vir Kersfees met 12 dae se gratis geskenke op ons blog en sosiale media.

Vandag se weggee is saam met DannApple Weddings.
As jy vandag inskryf, kan jy die volgende geskenke wen:
Skryfbehoeftes of ’n koek vir die waarde van R2 000!

DannApple is jou alles-in-een trouwinkel. Hulle het nie net pargtige koeke, wat soos kunswerke lyk nie, maar doen ook alles van drapering, blomme, dekor, skryfbehoeftes en vele meer. Hulle is in Benoni geleë, so maak seker jy is in die omgewing voordat jy inskryf. Besoek gerus hulle webblad vir meer inligting.

12 dae van Kersfees DanApple Weddings

SKRYF SO IN
LIKE hierdie post op Facebook, SHARE dit met jou vriende, LIKE DANNAPPLE WEDDINGS SE FACEBOOK-BLAD en LEWER ONDERAAN KOMMENTAAR oor hoekom jy hierdie geskenk moet wen.

TERME EN VOORWAARDES
Die wenners van elke geskenk sal deur middel van ’n trekking gekies word en die keuse is finaal. Familielede van Troukoors en die betrokke diensverskaffer mag die weggee-promosieshare, maar sal nie gekies word as wenners nie. Die wenners sal elke dag om 17:00 gekies en aangekondig word op Troukoors en die betrokke diensverskaffer se sosiale media-platvorms. Dit is die wenner se verantwoordelikheid om te reageer met sy / haar e-posadres, waarna ons ’n e-pos sal stuur aan die diensverskaffer sal stuur. As die wenner nie binne een week reageer nie, verbeur hy/sy die geskenk en sal daar ’n nuwe wenner gekies word. Omdat dit so naby aan die einde van die jaar is, sal die geskenke eers in Januarie 2016 gepos word deur die diensverskaffer.

 

DEEL HIERDIE INHOUD OP SOSIALE MEDIA