Gee jou troue ’n rustige atmosfeer

’n Troue met ’n rustige, skoon en elegante atmosfeer sal gaste vir dae lank nog laat praat. Maria Marquerite Photography deel so ’n troue met ons. Ligte skakerings van blou word deesdae baie gebruik by troues, omdat hierdie kleure met rustigheid geassosieer word. Jy...