Die Wittebrood is een van die dinge waarna die paartjie die meeste uitsien. Maar voor jy oorhaastig besprekings maak, hou eers ’n paar dinge in gedagte....
Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!