Verlowingsfotosessie in die Kaap

Verlowingsfotosessie hoef nie ’n vloekwoord te wees vir die man in jou lewe nie. Dit was juis Lecia se geheime wapen om haar verloofde, Johan, van sy vrees vir die kamera te genees. Probeer dit gerus. Lecia het gedink dat ʼn verlowingsfotosessie die antwoord is om...