Welkomdrankies vir jou troue

Welkomdrankies is baie noodsaaklik wanneer dit by warm Suid-Afrikaanse troues kom. Hier is ’n paar oulike idees van hoe jy joune kan voorsit. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self idees, inspirerende foto’s...