Trougetuies – wie moet jou wegteken?

Trougetuies is ongelukkig iets wat deel moet wees van elke troue, omdat geen kontrak geldig is sonder hulle handtekeninge nie. Yolanda Wessels gee raad oor wie jy hiervoor moet oorweeg. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe...