Kinders kan soms ’n kopseer wees wanneer dit by troues kom, omdat baie paartjies verkies om slegs volwassenes op die gastelys te hê en dit ouers ontstel. An-Sophie Lourens gee raad vir wanneer julle een van daardie paartjies is. Alles vir jou grootdag is haarfyn...
Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!