Verlowingsfoto’s kan handig te pas kom voor en na die troue, daarom is dit belangrik om seker te maak dat jy behoorlik beplan, sodat dit julle (as paartjie) se persoonlikheid kan reflekteer. Ané en Jan-Louis het hulle verlowinsgfoto’s by die pragtige Toadbury Hall...
Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!