Trougereed of nie?

Is jy trougereed of bloot nog te jonk om oor so ’n groot stap te besluit? An-Sophie Lourens ondersoek hierdie belangrike saak. Party mense sal vir jou sê gaan sien eers die wêreld, daar is nog baie tyd. Ander mense dink weer nee wat, hulle was in hulle vroeë twintigs...